Barbel - Catfish Groundbait
Baber Grondvoer
Blood Groundbait:
This is a very effective attractor goundbait for barbel. It is made of chicken blood, ground liver, heart and intestines and then frozen to give it a shelf life. When you want to use it you just let it defrost, create tennis-ball sized balls and cast it by hand into your feeding area OR mix it with a little bit of groundbait binder if you would like to cast it with a rod.
Blood Plasma:
Use preserved blood plasma to lure barbel. Just like sharks barbel can smell blood over a big distance - Up to 9m and further. Blood increases your chances to lure more and bigger barbel! Dip any meaty barbel bait (platannas, chicks, fish heads, worms, crickets, liver etc.) into the blood plasma OR mix the blood with fish meal, fish pellets, meat and/or fish offal (scraps) etc. to create an attractor groundbait.
Baber Feedstim:
Created specifically for Baber with a unique combination of specific pheromone attractants, essential amino acids and natural flavor compounds to not only attract baber but also to stimulate the Baber to start feeding. Use with platties, chickens, fish heads, worms, crickets, liver or any other baits as a dip. You can also mix the feedstim into either the baber groundbait or you can add it to normal groundbait for enhanced baber attraction.
Where can I buy Blood Groundbait?
You can buy the Blood Groundbait and other barbel / catfish groundbait ingredients on this web-page.
Where can I purchase a bottle of Blood Plasa and/or Baber Feedstim?
Both the Blood Plasma and the Baber Feedstim is available from this page.
Bloed Lokvoer: Dit is 'n uiters doeltreffende lokvoer vir babers. Dit word gemaak met hoender bloed, gemaalde lewer, hart en derms en dan gevries om dit 'n raklewe te gee. Wanneer jy dit wil gebruik laat jy dit net ontdooi, maak tennis-bal grootte balle en gooi dit dan met jou hand in jou voer area OF meng met bietjie Grondvoer Binder as jy dit met jou visstok wil ingooi.
Bloed Plasma: Gebruik gepreserveerde bloed plasma om baber te lok. Net soos haaie ruik babers bloed oor 'n groot afstand - Tot 9m en verder. Bloed verhoog jou kanse om meer en groter babers nader te lok! Gebruik dit as Doop saam met Baber vleis aas (platties, kuikens, vis koppe, wurms, krieke, lewer ens.) OF meng dit saam (binne-in) vis meel, vis pellets, vleis en/of vis afval ens. om 'n lokvoer te maak.
Baber Eetlus Stimulant: Gemaak spesifiek vir babers met 'n unieke kombinasie van pheromoon aantrekkers, essensiële amino sure en natuurlike geursels om nie net die babers te lok nie maar ook om hulle te stimuleer om te begin eet. Gebruik saam met platannas, kuikens, vis koppe, wurms, krieke, lewer of enige ander aas as 'n doop middel. Jy kan ook die stimulant in meng saam met die baber bloed lokvoer of jy kan dit saam met gewone grondvoer in meng om die babers behoorlik te lok.
Waar kan ek van die Bloed Lokvoer koop?
Die Bloed Lokvoer is te koop op hierdie web-bladsy.
By watter winkel kan ek die Bloed Plasma en die Eetlus Stimulant koop?
Beide die Bloed Plasma en die Eetlus Stimulant is beskikbaar by die web bladsy.