Vaal Dam
Vaal Dam Map -
Free State Gauteng
26°53′1″S 28°7′20″E
About the dam.
Vaal Dam was constructed in 1938. The Vaaldam has 800 kilometers of shoreline and is South Africa's second biggest dam by area and the fourth largest by volume. The dam has a capacity of 2,609,799,000 cubic meters of water, a Surface area of 320 square kilometers and the dam wall is 54.2 m high.
Fishing and camping is available at all the Vaaldam holiday resorts.
Oor die dam.
Vaal Dam is gebou in 1938 en met sy 800km oewer is die dam Suid Afrika se tweede grootste dam volgens area en vierde grootste volgens volume. Vaaldam het 'n kapasityt van 2,609,799,000 kubieke meter en 'n oppervlakte van 320 vierkante kilometer. Die dam wal is 54.2m hoog.
Visvang en kampering word by al die Vaaldam vakansie oorde aangebied.
Vaal Dam Fishing Tips, Spots & Fishing Bait.
Carp Bait: Plain and sweet white Dough, Mealie (maize) Pips, Sweetcorn, Floaties, Mallows, Earthworms, Tiger Nuts and Boilies.
Flavors: In general sweet flavors such as the following work well - Almond, Banjo, Liquid Betaine, Cherry, FX (caramel), Sweetcorn, Tigernut Extract Plus, Vaaldam (Strawberry) as well as stronger flavors such as Eucalyptus, Garlic, Vicks, Stuttaford, and fishmeal.
Groundbait: Plain mieliebom of your preference (Popcorn, Tigernut groundbait or Hemp & Tigernut Method Mix). If you are trying to catch the bigger carp a pre-cooked hemp, tiger nut and kaboem particle mixture will be the perfect option.
Yellow Fish Bait: Crabs the size a R5.00 or even a little bigger and also Fruit Torre.
Smallmouth Yellow Fish Bait: Use carp bait.
Barbel / Catfish Bait: Fish heads from Mudfish, Day-old Chickens, Platannas and Crickets.
Blood Groundbait: For more information read here
Mudfish & Moggel Bait: Egg-dough, white dough, Earthworms and Rice.
Fishing Tip: The Vaal Dam is massive in size and can be very intimidating when the wind begins to blow, but it's also 'the' time for fishing.
Where can the Specimen Angler buy Vaal Dam fishing bait?
Specimen fishing bait for the Vaaldam is available at this site.
Where can the Recreational (Papgooi) Angler buy Vaal Dam fishing bait?
Recreational (Papgooi) fishing bait for the Vaal dam is available at this site.
Where can the Barbel (Catfish) angler buy blood & bait for Vaal Dam?
Barbel (Catfish) blood & bait for Vaaldam is available at this web-site.
Vaal Dam Visvang Tips & Aas.
Karp Aas: Plein en soet wit Degie, Mielies, Suikermielies (Sweetcorn), Floaties, Mallows, Erdwurms, Tger Nuts en Boilies.
Geure: Soet geure werk oor die algemeen baie goed soos bv. Amandel, Banjo, Liquid Betaine, Kersie, FX (Karamel), Sweetcorn, Tigernut Extract Plus, Vaaldam (Aarbei) asook sterker geure soos Bloekom, Knoffel, Vicks, Stuttaford en vismeel.
Grondvoer: Gebruik 'n plein (ongegeurde)
mieliebom van jou eie keuse soos byvoorbeeld Popcorn of 'n Tigernut Lokvoer of 'n gekookte mengsel van Hemp, Tiger Nuts en Mielies.
Geelvis Aas: Krappies so groot soos 'n R5.00 of selfs 'n raps groter of ook Vrugte Torre.
Kleinbek Geelvis Aas: Dieselfde as vir karp.
Baber Aas: Viskoppe van 'n Moddervis, Dagoud Kuikens, dooie Platannas en Krieke.
Bloed Lokvoer: Vir meer inligting lees hier.
Moddervis & Moggel Aas: Eierdeeg, witdeeg, Erdwurms en Ryskorrels.
Visvang Tip: Die Vaal is baie groot en as die wind begin waai pak baie hengelaars op, maar dis dan die tyd om eers te begin hengel.
Waar kan die spesie hengelaar Vaal Dam visvang aas koop?
Spesie hengel aas vir die Vaal is beskikbaar by hierdie webwerf.
Waar kan die papgooi hengelaar Vaal Dam visvang aas koop?
Papgooi hengel aas vir die Vaal is beskikbaar by hierdie webwerf.
Waar kan die Baber hengelaar vleisaas & bloed vir Vaal Dam koop?
Baber aas & bloed vir die Vaal is beskikbaar by hierdie web-tuiste.
To view a map with the contours of Vaal Dam please follow the link.
If you require more carp fishing advice please follow this link or if you would like to obtain carp fishing tackle click here.