Bloemhof Dam
Bloemhof Dam Map - North West Free State
27°40′15″S 25°37′40″E
About the dam.
Bloemhof Dam is situated in the Vaalriver system and gets its water from the Vet River. This dam is one of the more packed dams throughout the year. During the colder months Yellow Fish are found in abundance in the dam providing anglers the opportunity to catch a whole lot of them. During the rainy season the water is quite murky and has a definite impact on the fishing.
Bloemhof Dam was originally known as the Oppermansdrif Dam is on the border of the Northwest and Free State. The dam first opened in 1970. Bloemhof Dam is 4,270 m in length a a capacity of 1,269,000,000 cubic meters and a surface area of 223 square kilometers. The dam wall stands at a height of 33m.
At the Sandveld Nature Reserve there is ample camping space as well as a Caravan Park with clean bathrooms and toilettes. There is also a wide selection of game available at this Reserve for the whole family to enjoy.
Oor die dam.
Bloemhof Dam is in die Vaalriviersisteem geleë en word deur die Vetrivier gevoed, hierdie dam is een van die binnelandse waters wat heeljaar druk deur hengelaars besoek word. Gedurende die kouer maande floreer hierdie dam met geelvis en is die vangste besonders goed vir die hengelaars. Gedurende die reënseisoene is die water redelik troebel en het dan ‘n besliste invloed op die hengelaar.
Bloemhof Dam was oorspronklik bekend as Oppermansdrif Dam en is gelee op die grens tussen Noord-Wes en die Vrystaat. Die dam het geopen vir die eerste keer in 1970. Bloemhof dam is 4,270m lank, het 'n kapasiteit van 1,269,000,000 kubieke meter en 'n oppervlak van 223 vierkante kilometer. Die dam wal staan 33m hoog.
By die Sandveldnatuurreservaat is kampgeriewe en ‘n woonwapark met ablusie geriewe. Daar is ook ‘n groot verskeidenheid wild wat by hierdie reservaat gesien kan word.
Bloemhof Dam Fishing Tips, Spots & Fishing Bait.
Carp Bait: Mealie (maize) pips, Sweetcorn, Earthworms, white Dough, Brownbread with Honey, Floaties, Mallows and Boilies.
Flavors: Almond, Aniseed, Bunspice, Banjo, Liquid Betaine, Custard, FX (Caramel), Hemp Seed Extract, Honey, Kiana, Rose, Sweetcorn, Tigernut Extract Plus as well as stronger flavors such as Eucalyptus and Garlic.
Groundbait: Plain mieliebom of your choosing such as Popcorn, Tigernut groundbait or Hemp & Tigernut Method Mix or if you want a groundbait for bigger carp you can use a pre-cooked particle mix of hemp seed, kaboem and tiger nuts.
Yellow Fish Bait: Crabs the same size or slightly bigger than our R5.00 coin, Crickets and Fruit Torre.
Smallmouth Yellow Fish Bait: Use carp bait.
Barbel / Catfish Bait: Fish heads, Day-old Chickens and Platannas.
Blood Groundbait: For more information read here
Mudfish & Moggel Bait: Egg-dough, white dough, Rice, Brownbread and Earthworms.
Fishing Tips: The main feed to use in Bloemhof Dam is maize. In summer months re-feed after every fish that you have caught. There is plenty fish and they normally keep you more than busy, thus it is advisable that you take your rods out of the water when you want to eat or drink something, otherwise you might not get the chance.
Pop-Ups and Boilies between 10mm - 14mm works well. Try a sweetcorn flavor or play around a bit and see what happens. If you are using your classic flavors then try Bunspice and Banjo with FX. Kiana also works well.
The better fishing spots are more towards the 'bride' but the bigger fish are further away. If you fishing on the nature reserve side, try for the spot about 300m from the bridge.
Where can the Specimen Angler buy Bloemhof Dam fishing bait?
Specimen fishing bait for Bloemhof Dam is available at this site.
Where can the Recreational (Papgooi) Angler buy Bloemhof Dam fishing bait?
Recreational (Papgooi) fishing bait for Bloemhof Dam is available at this site.
Where can the Barbel (Catfish) angler buy blood & bait for Bloemhof Dam?
Barbel (Catfish) blood & bait for Bloemhof Dam is available at this web-site.
Bloemhof Dam Hengel / Visvang Tips & Aas.
Karp Aas: Mielies, Suikermielies (Sweetcorn), Erdwurms, wit Degie, Bruinbrood met Heuning, Floaties, Mallows en Boilies.
Geure: Amandel, Anys, Bunspice, Banjo, Liquid Betaine, Vla, FX (Karamel), Hemp Seed Extract, Heuning, Kiana, Roos, Sweetcorn, Tigernut Extract Plus asook sterker geure soos Bloekom en Knoffel.
Grondvoer: Gebruik 'n geurlose
grondvoer van jou keuse soos bv 'n Popcorn of 'n Tigernut grondvoer of selfs 'n gekookte mengsel van mielies, Hemp saad en Tiger Nuts.
Geelvis Aas: Krappies net so groot of bietjie groter as 'n R5.00 muntstuk, Krieke en Vrugte Torre.
Kleinbek Geelvis Aas: Dieselfde as vir karp.
Baber Aas: Viskoppe, Dagoud Kuikens en dooie Platannas.
Bloed Lokvoer: Vir meer inligting lees hier.
Moddervis & Moggel Aas: Eierdeeg, witdeeg, Ryskorrels en Erdwurms.
Visvang Tips: Die bekendste voer wat hengelaars gebruik by Bloemhof is mielies. Vul die voer op na elke vis wat gevang word, veral tydens die somer maande. Daar is baie vis; as jy iets wil eet of drink moet jy stokke uithaal anders kan jy normaalweg maar vergeet om iets te drinke of ete te kry.
Boilies tussen 10mm - 14mm werk ook baie goed. Probeer 'n mielie geur of speel bietjie rond met die geure, dalk kry jy net 'n wenner. As jy normale geure gebruik dan kan jy gerus kyk na Bunspice en Banjo met FX, 'n gunsteling geur by die dam.
Die beter hengel plekke is meer na die 'bruid' se kant toe maar die groot karp is verder weg. As jy an die natuur reservaat se kant hengel probeer dan vir die area so 300m van die brug af.
Waar kan die spesie hengelaar Bloemhof Dam visvang aas koop?
Spesie hengel aas vir Bloemhof Dam is beskikbaar by hierdie webwerf.
Waar kan die papgooi hengelaar Bloemhof Dam visvang aas koop?
Papgooi hengel aas vir Bloemhof Dam is beskikbaar by hierdie webwerf.
Waar kan die Baber hengelaar vleisaas & bloed vir Bloemhof Dam koop?
Baber aas & bloed vir Bloemhof Dam is beskikbaar by hierdie web-tuiste.
Visit this site if you would like to get contact details for Bloemhof Dam Nature Reserve.
If you require more carp fishing advice please follow this link or if you would like to obtain carp fishing tackle click here.